BoerVibe Music profile picture

BoerVibe Music (@boervibemusic)

Followers
2.6K followers
Following
5.1K following
Likes
15.5K
Videos
316
Avg length
0:36

https://linktr.ee/BoerVibeAI

Playlists Liked videos

Latest videos by BoerVibe Music

  • 🚀 Hou die week dop! 👀 Daar kom lekker nuwe musiek aan op Spotify en ander musiekplatforms! Gaan… – photo post Pinned Photo post , 4K views

    🚀 Hou die week dop! 👀 Daar kom lekker nuwe musiek aan op Spotify en ander musiekplatforms! Gaan follow BoerVibe Music asseblief en wees deel van die journey. ❤️ Dankie vir elke like, share en vir elkeen wat luister. Julle support beteken baie! 🙌 BoerVibe Music – Ons is nog lank nie klaar nie! 🔥…

  • 🔥🎶 BOERVIBE MUSIC 🤝 BIEBIEQ LEKKER BEATS Ons bring vir julle ’n lekker HARDSTYLE song met die naam… – video Pinned , 436 views

    🔥🎶 BOERVIBE MUSIC 🤝 BIEBIEQ LEKKER BEATS 🎶🔥 Ons bring vir julle ’n lekker HARDSTYLE song met die naam “DIGTER”! 💥🔊 Maak reg vir harde beats, diep bass en lekker energie! 🥵🔥 🙏 Baie dankie aan @🎧♥︎BιεвιεQ Lεккεя Bεαтs♥︎🎧 dat jy ingestem het om hierdie song saam te doen. Jy is regtig een van die…

  • Ietsie waaraan ek tans besig is… 😁🔥 Nog lank nie klaar nie, ons is nog heel aan die begin! 🎬 'n… – video , 355 views, duration 0:14

    55 likes 3 comments 3 shares 5 saves

    Ietsie waaraan ek tans besig is... 😁🔥 Nog lank nie klaar nie, ons is nog heel aan die begin! 🎬 'n Klein voorsmakie van wat kom... @🎧♥︎BιεвιεQ Lεккεя Bεαтs♥︎🎧 x BoerVibe Music – DIGTER 🎶🔥 Hierdie een gaan iets besonders wees! ❤️ Hou die spasie dop! 👀

  • #AfrikaansEDM #NewMusic #BoerVibeMusic video by @boervibemusic · Nov 10, 2026 , 552 views, duration 0:58

    62 likes 7 comments 3 shares 11 saves

  • #BoerVibeMusic #BieBieQLekkerBeats #Digter video by @boervibemusic · Nov 10, 2026 , 149 views, duration 0:25

    15 likes 0 comments 0 shares 1 save

  • #NewMusic #BoerVibeMusic #AfrikaanseMusiek video by @boervibemusic · Nov 10, 2026 , 146 views, duration 0:42

    10 likes 0 comments 2 shares 2 saves

  • 😂🔥 BoerVibe Music kom ek gaan ook op die trend! Haha! Luister sommer nou na “Digter” deur… – video , 169 views, duration 0:50

    20 likes 2 comments 1 share 3 saves

    😂🔥 BoerVibe Music kom ek gaan ook op die trend! Haha! Luister sommer nou na “Digter” deur @🎧♥︎BιεвιεQ Lεккεя Bεαтs♥︎🎧 x BoerVibe Music op YouTube! 🎶 Binnekort ook op Spotify! 👀🔥 Moenie uitmis nie – gaan luister, like, share en subscribe! #BoerVibeMusic #BieBieQLekkerBeats #Digter #AfrikaansEDM…

  • 🎶 Hoe sê mens dankie ❤️🔥 'n Lekker remix deur BoerVibe Music! Hoe sê mens dankie vir Jurie Els?… – video , 389 views, duration 0:43

    55 likes 6 comments 1 share 9 saves

    🎶 Hoe sê mens dankie ❤️🔥 'n Lekker remix deur BoerVibe Music! 🎧 Hoe sê mens dankie vir Jurie Els? Met 'n remix natuurlik!😂 ⏳ AMPER BESKIKBAAR! Hou ons dop op YouTube, Spotify, Apple Music en ander platforms. Like ❤️ Share 🔄 Follow en help ons om die musiek verder te vat! #BoerVibeMusic…

  • 🔔🎄 Jingle Bells – Klingel Oral Rond! 🎶 Die feestyd is hier! Maak die volume harder, skud daai lyf… – video , 704 views, duration 0:26

    80 likes 3 comments 29 shares 13 saves

    🔔🎄 Jingle Bells – Klingel Oral Rond! 🎶 Die feestyd is hier! Maak die volume harder, skud daai lyf en bring die Kersfees-gees! 🔥🕺💃 ’n BoerVibe twist op ’n bekende Kersfees-gunsteling! 🎅🎧 🎵 BoerVibe Music 📺 YouTube | 🎧 Spotify | 🍎 Apple Music 👍 Like, ❤️ Share en Follow vir nog lekker musiek…

  • 🔥 DIGTER – BieBieQ Lekker Beats x BoerVibe Music 🎤 ❤️‍🔥 ’n Hardstyle EDM track met ’n storie… – video , 309 views, duration 0:48

    45 likes 6 comments 4 shares 4 saves

    🔥 DIGTER – BieBieQ Lekker Beats x BoerVibe Music 🎤 ❤️‍🔥 ’n Hardstyle EDM track met ’n storie, kragtige beats en drops wat jou gaan laat voel! 🎧 RELEASING SOON! Hou ons dop en maak reg vir iets anders! ❤️ Like, share & follow vir meer! #Digter #BoerVibeMusic #BieBieQLekkerBeats #AfrikaansEDM…

  • ❤️👠 Wie onthou Dans Met Die Rooirok? 👀 Daai lekker tune kry nou ’n nuwe baadjie met ’n… – video , 581 views

    ❤️👠 Wie onthou Dans Met Die Rooirok? 👀🔥 Daai lekker tune kry nou ’n nuwe baadjie met ’n splinternuwe remix deur BoerVibe Music! 🎶💃 Maak reg om weer saam te dans! ⏳ Binnekort beskikbaar op YouTube, Spotify, Apple Music en ander platforms. #DansMetDieRooirok #BoerVibeMusic #Remix #AfrikaanseMusiek…

  • 🫏 DONKIEKAR VAT MY SAAM! Los die stres, vergeet die verkeer en klim op die donkiekar! 🤣🔥 Soms het… – video , 204 views, duration 0:14

    28 likes 0 comments 0 shares 7 saves

    🫏 DONKIEKAR VAT MY SAAM! Los die stres, vergeet die verkeer en klim op die donkiekar! 🤣🔥 Soms het jy nie 'n BMW nodig nie, net 'n donkie met attitude en 'n karretjie wat nog ry! 🎶 'n Lekker beat en 'n song wat jou voete laat beweeg! 🚀 AMPER BESKIKBAAR OP: 📺 YouTube 🎧 Spotify 🍎 Apple Music 🌍 En…

  • 🇿🇦💚 SPRINGBOK HAKKA! 💛 Maak reg vir die gees, die trots en die Bokke se Hakka! BINNEKORT… – video , 292 views, duration 0:46

    38 likes 4 comments 10 shares 6 saves

    🇿🇦💚 SPRINGBOK HAKKA! 💛🏉 Maak reg vir die gees, die trots en die Bokke se Hakka! 🔥 🎶 BINNEKORT BESKIKBAAR! 📺 YouTube 🎧 Spotify 🍎 Apple Music 🌍 En alle ander musiekplatforms! BoerVibe Music – Musiek met Suid-Afrikaanse trots! 🇿🇦 👍 Like | 🔄 Share | ❤️ Follow #BoerVibeMusic #SpringbokHakka #Springboks…

  • 🔥 6.7K VIEWS! 🔥 WOW! Baie dankie aan elkeen wat Dans in die Donker op YouTube gekyk, gelike en… – video , 190 views, duration 2:02

    15 likes 1 comment 0 shares 2 saves

    🔥 6.7K VIEWS! 🔥 WOW! Baie dankie aan elkeen wat Dans in die Donker op YouTube gekyk, gelike en gedeel het! ❤️🎶 Julle ondersteuning beteken vir my die wêreld! Hierdie is net die begin. 🥳 Dankie dat julle deel is van die BoerVibe Music-familie! 💙💗 🎵 BoerVibe Music – Ons maak musiek, julle maak dit…

  • ❤️ Wat die hart nie kan sê nie, wys jou oë vir jou… 👀❤️ Party gevoelens kan jy wegsteek met… – video , 295 views, duration 0:28

    63 likes 9 comments 9 shares 16 saves

    ❤️ Wat die hart nie kan sê nie, wys jou oë vir jou... 👀❤️ Party gevoelens kan jy wegsteek met woorde, maar jou oë vertel altyd die waarheid. ❤️🎶 🎵 Wat Die Hart Nie Kan Sê Nie 🎤 BoerVibe Music 🎧 Luister BoerVibe Music nou op YouTube, Spotify & Apple Music! 🙏 Like, share & follow vir meer Afrikaanse…

  • 🔥 SHUFFLE SHUFFLE! 🔥 💃 Maak daai voete los en shuffle saam met BoerVibe Music! Luister nou op… – video , 352 views, duration 0:58

    49 likes 4 comments 8 shares 4 saves

    🔥 SHUFFLE SHUFFLE! 🔥 💃🕺 Maak daai voete los en shuffle saam met BoerVibe Music! 🎧 Luister nou op: ▶️ YouTube 🎵 Spotify 🍎 Apple Music ❤️ Like, share & follow vir meer Afrikaanse musiek! BoerVibe Music 🌍 #ShuffleShuffle #BoerVibeMusic #AfrikaanseMusiek #EDM #ShuffleDance

  • 🔔 WIE HET DIE DING DONG, WIE HET DIE KLOK? 🔔 🎧 Luister BoerVibe Music nou op: YouTube Spotify… – video , 208 views, duration 0:26

    26 likes 5 comments 1 share 3 saves

    🔔 WIE HET DIE DING DONG, WIE HET DIE KLOK? 🔔 🎧 Luister BoerVibe Music nou op: ▶️ YouTube 🎵 Spotify 🍎 Apple Music ❤️ LIKE, SHARE & FOLLOW! 🔔 Subscribe en help BoerVibe Music groei! #BoerVibeMusic #WieHetDieDingDong #AfrikaanseMusiek #AfrikaansEDM #NewMusic

  • 🚀 ONS VLIEG HOËR! 🔥🎶 Drome is groter, harte is sterker en ons kyk nie terug nie! Elke tree… – video , 291 views, duration 0:34

    40 likes 1 comment 1 share 8 saves

    🚀 ONS VLIEG HOËR! 🔥🎶 Drome is groter, harte is sterker en ons kyk nie terug nie! 🦅 Elke tree vorentoe, elke droom nader… want ons is gemaak om hoër te vlieg! 🎧 Luister saam met BoerVibe Music ❤️ Like | 🔄 Share | ➕ Follow #BoerVibeMusic #OnsVliegHoër #AfrikaansEDM #AfrikaanseMusiek #NewMusic

  • Nou op Spotify gaan luister sayitright BoerVibe Music – video , 212 views, duration 0:30

    14 likes 2 comments 0 shares 4 saves

    Nou op Spotify gaan luister @sayitright BoerVibe Music

  • 🔔😂 WIE HET DIE DING DONG?! 🐐 Wie het die klok? Die bokke se klok! Dis tyd om die volume oop te… – video , 252 views, duration 0:26

    21 likes 2 comments 1 share 3 saves

    🔔😂 WIE HET DIE DING DONG?! 🐐 Wie het die klok? Die bokke se klok! 🤣🔥 Dis tyd om die volume oop te draai en lekker saam te dans! 🎶 BoerVibe Music – musiek met 'n lekker vibe! ❤️ Like | 🔁 Share | ➕ Follow #BoerVibeMusic #DingDong #AfrikaansMusiek #LekkerDans #TikTokSA

  • ❤️ HALFPAD HART ❤️ Partykeer gee die lewe jou net ’n halfpad hart… maar selfs ’n gebroke hart het… – video , 735 views, duration 0:27

    80 likes 18 comments 2 shares 18 saves

    ❤️ HALFPAD HART ❤️ Partykeer gee die lewe jou net ’n halfpad hart… maar selfs ’n gebroke hart het nog liefde om te gee. 🥀❤️‍🩹 Luister, voel en dans saam met BoerVibe Music se nuwe musiek! 🎧 BoerVibe Music ❤️ Dankie vir die ondersteuning! 🙏 Like, Share & Follow vir meer musiek! #HalfpadHart…

  • Video by @boervibemusic · Nov 3, 2026 , 562 views, duration 0:10

    37 likes 4 comments 3 shares 5 saves

  • Video by @boervibemusic · Nov 3, 2026 , 421 views, duration 0:10

    23 likes 2 comments 0 shares 5 saves

    @wessels.robbie

  • 🔥 DIGTER 🔥 BoerVibe Music x BieBieQ Lekker Beats 🎶 Twee artists, twee style, een massive Hardstyle… – video , 304 views, duration 0:40

    44 likes 2 comments 5 shares 7 saves

    🔥 DIGTER 🔥 BoerVibe Music x BieBieQ Lekker Beats 🎶 Twee artists, twee style, een massive Hardstyle collab! ⚡🔥 Hierdie een is vir almal wat die musiek hard speel en die volume op maksimum draai! 🔊 Baie dankie aan BieBieQ Lekker Beats vir hierdie ongelooflike samewerking. ❤️ 🎧 Gaan luister, LIKE…

  • 🎶 SO LANK SAL EK JOU LIEFHÊ – BoerVibe Remix ❤️ Ek het sommer net so bietjie gespeel met Jay se… – video , 428 views, duration 0:26

    67 likes 2 comments 3 shares 9 saves

    🎶 SO LANK SAL EK JOU LIEFHÊ – BoerVibe Remix ❤️ Ek het sommer net so bietjie gespeel met Jay se song “So Lank Sal Ek Jou Liefhê”. ❤️ Wat 'n mooi liedjie! Dis nie 'n amptelike release nie, net iets wat ek gemaak het omdat ek van die song hou. Ek het nie die copyright op die oorspronklike liedjie…

  • 🎶 HEMELKOOR – BoerVibe Music 🎶 Ek het sommer net so bietjie gespeel met Len Veljoen se ou treffer… – video , 564 views, duration 0:28

    64 likes 6 comments 9 shares 12 saves

    🎶 HEMELKOOR – BoerVibe Music 🎶 Ek het sommer net so bietjie gespeel met Len Veljoen se ou treffer “Jy’s ’n Engel”. ❤️ Wat 'n lekker ou song! Dis nie 'n amptelike release nie, net iets wat ek gemaak het omdat ek so baie van die liedjie hou. Ek besit nie die copyright op die oorspronklike liedjie…

  • Digter BieBieQ Lekker Beats x BoerVibe Music – video , 306 views, duration 0:40

    47 likes 3 comments 3 shares 4 saves

    Digter BieBieQ Lekker Beats x BoerVibe Music #NuweMusiek #AfrikaanseMusiek #ComingSoon #BoerVibeMusic #dj_biebieq

  • 🤫 HOU OP SKINDER! 🔥👀 Te veel praatjies, te min feite! Party mense moet dalk eers in hulle eie… – video , 339 views, duration 0:25

    53 likes 6 comments 22 shares 6 saves

    🤫 HOU OP SKINDER! 🔥👀 Te veel praatjies, te min feite! 😂 Party mense moet dalk eers in hulle eie spieël kyk! 🤣 🎶 Hou op Skinder 🎤 BoerVibe Music ⏳ Nog nie vrygestel nie… SAL BINNEKORT! Maak reg vir lekker musiek en 'n paar harde waarhede! 🔥 👍 Like | 🔄 Share | ➕ Follow #BoerVibeMusic #HouOpSkinder…

  • Digter BoerVibe Music x BieBieQ Lekker Beats – video , 250 views, duration 0:40

    40 likes 2 comments 2 shares 7 saves

    Digter BoerVibe Music x BieBieQ Lekker Beats #AfrikaanseMusiek #ComingSoon #BoerVibeMusic #dj_biebieq

  • 🔥 PRE-SAVE NOU! 🔥 🎧 Amper op Spotify! BoerVibe Music bring binnekort nog 'n lekker tune na julle… – video , 201 views, duration 0:46

    22 likes 4 comments 4 shares 3 saves

    🔥 PRE-SAVE NOU! 🔥 🎧 Amper op Spotify! BoerVibe Music bring binnekort nog 'n lekker tune na julle toe! 🇿🇦🔥 ❤️ Pre-save nou en wees eerste om te luister wanneer dit drop! Dankie vir al die ondersteuning. Julle is legends! 🙌 #BoerVibeMusic #PreSaveNow #ComingSoon #Spotify #AfrikaanseMusiek

Showing 30 of 316 videos

Load more videos

Explore & export videos

BoerVibe Music TikTok stats

BoerVibe Music (@boervibemusic) has 2,563 TikTok followers as of . That is about 2.6K followers.

Followers
2,563
Likes
15,458
Videos
316
Likes per video
49
Average video length
0:36
Median per post
305 views · 40 likes · 3 comments · 3 shares · 5 saves
Average engagement per view - follower
14.6% - 0.02
Average views per follower
0.14
Most viewed recent posts
  1. “❤️ HALFPAD HART ❤️ Partykeer gee die lewe jou net ’n…” · 735 views · 80 likes · 18 comments ·
  2. “🔔🎄 Jingle Bells – Klingel Oral Rond! 🎶 Die feestyd is…” · 704 views · 80 likes · 3 comments ·
  3. “❤️👠 Wie onthou Dans Met Die Rooirok? 👀 Daai lekker tune…” · 581 views ·
Pinned posts
2, with 4K and 436 views
Last post
(less than a day before this check)
TikTok content labels
Entertainment (12 of 19 posts), Music (10 of 19 posts)
Post types
29 videos, 1 photo post
Hashtags used most
#BoerVibeMusic (26), #AfrikaanseMusiek (18), #AfrikaansEDM (9), #NewMusic (7), #ComingSoon (6)

How these numbers are counted

BoerVibe Music follower history

FollowersLikes2.54K15.35K2.55K15.4K2.56K15.45K2.57K15.5K2.58K15.55K2,563 followers on Nov 11, 20262,56315,458 likes on Nov 11, 202615,458Nov 11, 2026

Followers on the left axis, likes on the right. Recording started on ; each day this profile is refreshed adds a point. How the follower history is recorded

About BoerVibe Music

Account created