BraaiStal (@braaistal)
- Followers
- 489 followers
- Following
- 94 following
- Likes
- 1.9K
- Videos
- 108
- Avg length
- 0:41
Hier bou ons #JouBraai nie WINKEL Braais nie! [email protected] 📺 Youtube @braaistalbraaicast
Latest videos by BraaiStal
-
– video
9 likes 0 comments 0 shares 0 saves
🔥🏆 A LEGENDARY BRAAI FOR A LEGACY OF ITS OWN. 🏆🔥 We’ve built something MASSIVE for the team at The Legacy Wealth Club — a legendary outdoor braai destined to leave a legacy of its own! 😎🔥 This video is just the making of… the raw steel, the hard work and the craftsmanship behind the build. But…
-
– video
38 likes 0 comments 2 shares 1 save
🔥 Braai Day has arrived… and this one had to be ready for the fire! 🇿🇦🔥 We built this kickass custom braai for a massive rugby fan — with his own rugby-inspired branding carried throughout the entire setup. 🏉🔥 The braai, accessories and even the folding grids were all custom-built as part of the…
-
– video
22 likes 1 comment 0 shares 1 save
So bietjie saam @Andrea Hurter vir n DINSDAG braai! Net @Francois Van Coke en @Hunter Kennedy wat so awesome idee het!!!
-
– video
18 likes 1 comment 1 share 2 saves
🔥 Hier kom ’n ding… 🔥 Die trofee is klaar op die tafel. 👀🏆 Nou moet ons hom net nog by die vuur kry. 😎 Want rugby en braai… daai twee loop mos saam. 🏉🔥 Hierdie is net ’n sneak peek van wat oppad is. Stay tuned… die full reveal gaan lekker wees. 😏🔥 #JouBraai #CustomMadeLekkerApproved…
-
– video
3 likes 0 comments 0 shares 0 saves
🔥 When the braai is sorted… the beer just tastes better. 🍺 The fire is ready. The braai is sorted. The game is on. 🏉 And then… 🍺👀 That cold beer somehow tastes just a little better. Because a great braai isn’t just about the steel… It’s about the whole experience. 🔥🍖🍺 #JouBraai…
-
– video
16 likes 0 comments 1 share 0 saves
🔥 Your brand deserves to stand out. 🔥 @HoutWolf het vir ons ’n challenge gegee… en ons het hom sommer met ’n bietjie vuur aangepak. 😎 ’n Custom kolekrapper, gebou spesifiek vir sy brand. Want hoekom moet jou branding net op ’n sticker of sign wees? Bring jou brand na die braai. 🔥🐺 Custom ideas…
-
– video
6 likes 0 comments 0 shares 0 saves
Maak jou braai deel van die geselskap... ...#JouBraai is net n oproep of boodskap weg! 📞 073 288 1575 📧 [email protected] #JouBraai #JouBraaiKamer #CustomMadeLekkerApproved #BraaiLife
-
– video
32 likes 1 comment 0 shares 0 saves
🔥 As jy wag vir die perfekte antwoord… gaan jy lank wag. 🔥 Ons het ook… Toe maak ons maar ons eie plan. 🍻😂 Party besluite hoef nie uitgespin te word nie. #fyp #WeekendVibes #BraaiHumor #LekkerKuier #FireAndFriends
-
– video
13 likes 1 comment 0 shares 1 save
Biltong steak en harde kole... ...wat kan nou lekkerder wees!? #JouBraai #BiltongSteaks #BraaiLife #BraaiIsLewe
-
– video
21 likes 0 comments 0 shares 1 save
🔥 It's really as simple as this 🔥 Jou vuurherd... Jou Braai... Jou way... Braai jou way, braai met #JouBraai 📞 073 288 1575 📧 [email protected] #fyp #JouBraaiKamer #CustomMadeLekkerApproved #BraaiLife
-
– video
18 likes 0 comments 0 shares 1 save
n Keppie is n belangrike ding manne.... #JouBraai #fyp #braai #braaivibes #braailife
-
– video
9 likes 0 comments 3 shares 0 saves
🔥 It’s more than just a braai… it’s the whole space. 🔥 ’n Braaikamer moet jou styl wys. Van die custom braai… Tot die custom wall signs… Elke detail tel. Want by Braaistal bou ons nie net #JouBraai nie… Ons maak #JouBraaiKamer iets besonders. 👌🔥 📞 073 288 1575 📧 [email protected]…
-
– video
8 likes 0 comments 0 shares 0 saves
🔥 Sometimes one detail says everything. 🔥 Dis nog net ’n klein glimpse… Maar hierdie custom toeknip rooster is besig om iets besonders te word. 😏 Precision. Passion. Custom craftsmanship. Die res…? 👀 Jy gaan moet wag vir die full reveal. 📞 073 288 1575 📧 [email protected] #JouBraai…
-
– video
22 likes 7 comments 0 shares 1 save
🔥 Empty space. Big plans. 🔥 Nou lyk dit dalk nog soos net nog ’n bouperseel… Maar wag tot jy sien wat ons hier gaan inbou. 😎 Twee top-of-the-line custom braaie. Een ongelooflike projek. En daai laaste paar sekondes van die video… 👀 Dis net ’n klein voorsmakie van wat oppad is. Stay tuned… hierdie…
-
– video
9 likes 1 comment 1 share 1 save
🔥 Dis lekker om ’n braai te bou… maar dis nóg lekkerder om te sien hoe iemand elke detail waardeer. 🔥 ’n Groot dankie aan Hempie vir hierdie awesome video. Van die verstelbare grid levels, tot die custom features en die klein detailtjies wat ’n groot verskil maak… dis presies waarvoor ons…
-
– video
26 likes 0 comments 0 shares 1 save
🔥 ’n Makoeloe kies is maklik… 🔥 Die moeilike deel is om die perfekte kole te hê. 😏 Dis hoekom ons kolekrapper met ’n angle ontwerp is. Skuif jou kole vorentoe, agtertoe, links en regs met gemak… sonder om te sukkel. Meer tyd vir braai. Meer tyd vir Makoeloe. En natuurlik… Om #JouBraai lekker te…
-
– video
24 likes 8 comments 3 shares 4 saves
🔥 First impressions? Ons is klaar beïndruk. 🔥 Dis net die unboxing... Wag tot jy sien wat hierdie portable gas braai alles kan doen. 😎 Wil jy eerste wees om meer te weet? Drop 'n 🔥 of comment "DETAILS" hieronder. 👇 📞 073 288 1575📧 [email protected] #JouBraai #CustomMadeLekkerApproved #GasBraai…
-
– video
46 likes 4 comments 1 share 1 save
🔥 Jou braai is daai een vriend wat nooit sê hy’s besig nie. 🔥 Hy’s daar vir elke Saterdag. Elke wedstryd. En elke vuurtjie. 😎🍖 📞 073 288 1575 📧 [email protected] #JouBraai #CustomMadeLekkerApproved #BraaiLife #GameDayReady
-
– video
27 likes 2 comments 3 shares 2 saves
🔥 Great designs, gaan nie net oor hoe dit lyk nie… ...dis oor hoe dit werk! 🔥 Elke detail op hierdie braai het ’n doel. Dis gemaak vir gemak, control en serious braai vibes. ✔️ Verstel jou grid levels maklik met ons custom wooden handle system. ✔️ Ons kolekrapper met ’n angle maak dit maklik om…
-
– video
20 likes 0 comments 0 shares 3 saves
🔥 Klein Saterdag done right. 🔥 The warm-up starts long before kick-off. 😎 The fire’s lit. ✔️ The vibes are building. ✔️ Good company? ✔️ Now all that’s missing is the first whistle. 🏉 The fire’s already warming up… the rest of the weekend can catch up. 🍖🔥 📞 073 288 1575 📧 [email protected]…
-
– video
139 likes 5 comments 48 shares 29 saves
🔥 As hy moet pas… moet hy pás. 🔥 Close enough? Not at Braaistal. 😏 Ons glo nie aan “ag, dit sal seker pas” nie. Custom beteken jy hoef nooit te compromise nie. Ons bou dit reg… die eerste keer. 😎 @Hempies dankie vir die ondersteuning ou maat! 📞 073 288 1575 📧 [email protected] #JouBraai…
-
– video
9 likes 1 comment 2 shares 2 saves
🎻 Some artists play music. Some artists become part of our stories. 🎻 Hierdie is ons huldeblyk aan ’n kunstenaar wat al vir jare gehore bekoor met sy unieke kombinasie van rock, klassieke musiek en pure passie. @scheppelofficial Want net soos ’n goeie vuur mense bymekaar bring, doen goeie musiek…
-
– video
9 likes 0 comments 2 shares 1 save
🔥 Out with the old, in with the bold 🔥 Glow-ups aren’t just for people. 🔥 Swipe… oh wag, kyk net die video. 😎 Same spot. Different beast. 🔥 Proof that upgrades are worth it. 🔥 📞 073 288 1575 📧 [email protected] #JouBraai #CustomMadeLekkerApproved
-
– video
20 likes 1 comment 0 shares 0 saves
-
– video
39 likes 0 comments 3 shares 1 save
🔥 Six years ago, one of our very first clients trusted us to build his braai. 🔥 Nou, ses jaar later, het hy ons weer gebel. Nie omdat die braai klaar was nie. Nie omdat hy vervang moes word nie. Maar omdat hy die nuwe generation van Braaistal wou hê. Dis vir ons ongelooflik spesiaal om terug te…
-
– video
12 likes 0 comments 2 shares 1 save
🔥 A great braai deserves a great finish 🔥 Dis hoekom ons nie net op enige coating staatmaak nie. Ons gebruik high-heat powder coating wat beter durability, beter corrosion protection en ’n langer-lasting finish bied as gewone high-heat paint. Want ’n braai moet nie net goed lyk die dag wat hy…
-
– video
3 likes 0 comments 1 share 0 saves
🎻🔥 Braai and good music have always gone hand in hand. Some artists don’t just play music… they create moments, memories and stories that stay with us for years. Ons bring binnekort hulde aan een van Suid-Afrika se mees ikoniese rock en klassieke vioolkunstenaars met ’n unieke staal-kunsstuk wat…
-
– video
7 likes 0 comments 0 shares 0 saves
🔥 Sometimes off-the-shelf just doesn’t fit 🔥 Ons kliënt het ’n spesifieke space gehad wat gevul moes word, en geen winkel-braai sou reg pas nie. So ons het een gebou wat pas. Presies. Hierdie braai is nog in rou staal en oppad powder coating toe, maar die fitment is klaar spot-on. Dis die voordeel…
-
– video
9 likes 0 comments 0 shares 1 save
🏁🔥 Big moments deserve more than just a celebration. Of dit nou ’n race victory, ’n cup final of ’n unforgettable game is — die oomblikke wat ons onthou verdien ’n plek om geVUUR te word! Hierdie custom kolebak is gebou vir ’n ware motorsport fan wat sy passie vir sy span met trots wil wys. Want…
-
– video
16 likes 0 comments 1 share 1 save
🔥 It’s not just the braai that’s custom… 🔥 Van custom kolekrapers en graafies tot pizza spaans, deksels en tool racks met hakke — ons maak seker jou setup lyk net so goed soos wat hy werk. Want ’n custom braai verdien custom accessories. By Braaistal bou ons die details wat jou braai area uniek…
Showing 30 of 108 videos
Load more videosExplore & export videos
Uses the videos loaded on this page. Load more to include older ones.
Videos by month
BraaiStal TikTok stats
BraaiStal (@braaistal) has 489 TikTok followers as of .
- Followers
- 489
- Likes
- 1,945
- Videos
- 108
- Likes per video
- 18
- Average video length
- 0:41
- Median per post
- 712 views · 17 likes · 0 comments · 1 share · 1 save
- Average engagement per view - follower
- 2.6% - 0.05
- Average views per follower
- 2.01
- Most viewed recent posts
- “🔥 As hy moet pas… moet hy pás. 🔥 Close enough? Not at…” · 6.8K views · 139 likes · 5 comments ·
- “🔥 Jou braai is daai een vriend wat nooit sê hy’s besig…” · 2.9K views · 46 likes · 4 comments ·
- “🔥 Braai Day has arrived… and this one had to be ready for…” · 1.3K views · 38 likes · 0 comments ·
- Last post
- (19 days before this check)
- Posting rate
- about 1.4 posts a week
- TikTok content labels
- Lifestyle (7 of 13 posts), Food & Drink (5 of 13 posts)
- Hashtags used most
- #JouBraai (27), #CustomMadeLekkerApproved (25), #BraaiLife (13), #CustomSteel (6), #ComingSoon (4)
About BraaiStal
Account created