kykNET (@kyknett)
- Followers
- 212K followers
- Following
- 149 following
- Likes
- 2.3M
- Videos
- 1.6K
- Avg length
- 0:53
kykNET is 'n premium topgehalte-televisiekanaal met inspirerende stories.
Latest videos by kykNET
-
– video
Pinned
257 likes 3 comments 122 shares 40 saves
-
– video Pinned
Is daar 'n boer wat dalk jou hart vinniger laat klop? 😍 Gee liefde en jouself 'n kans, besoek kykNET.tv nou. #GroterBeterBoer #BoerSoeknVrouMagic
-
– video Pinned
"Out of office?" Nie meer nie. #DieKantoor S2 is op pad!
-
– video
34 likes 0 comments 5 shares 1 save
Ontmoet vir Joos (24), ’n boer van Bothaville! Dié hardwerkende boer het ’n rustige geaardheid, maar hou van ’n lekker grappie! Hy soek ’n opregte, gelowige vrou met ’n goeie hart wat sy beste vriendin én lewensmaat kan wees. Skryf nou in: https://bit.ly/bsvskryfnouin #BoerSoekNVrou
-
– video
30 likes 0 comments 0 shares 1 save
Tyd vir wonderlike stories en koppe krap oor die letter B met Janie du Plessis vanaand op #HaasSeGat. Skakel in om 19:30 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
-
– video
55 likes 0 comments 1 share 2 saves
#Skemergrond: Die gemeenskap kom byeen om die Louws die week te ondersteun. Maak seker jy skakel in van Maandae tot Donderdae om 19:30 op #kykNETkie, kanaal 145. Bly 'connected' en stroom dié show op #DStvStream.
-
– video
57 likes 1 comment 1 share 3 saves
#Koortjies: Hierdie week gesels ons oor tienerselfdood met Isabel Barends en Juli-Ann Brynard wat hulle stories deel. Skakel in Sondag om 19:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
-
– video
35 likes 1 comment 3 shares 2 saves
Ontmoet vir Niel (27), ’n tafeldruifboer van Worcester! Van Hyrox en bergroetes tot wynproe en lekker braai! Dié aktiewe boer soek ’n gelowige vrou met ’n sagte hart, wat maklik lag en saam met hom die lewe voluit wil aanpak! Skryf nou in: https://bit.ly/bsvskryfnouin
-
– video
23 likes 0 comments 0 shares 1 save
Baie geluk, Kimi Antoinelli! Dis so lekker om jongmense te sien wat so goed doen in sport! Skakel in vanaand vir meer sportpraatjies om 20:00 net op #ToksNTjops op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream. @virseker
-
– video
11 likes 0 comments 0 shares 0 saves
Totsiens, George en Paul - ons wens vir julle net die beste bredies toe in die toekoms! #KokkedoorKlassiek, Donderdae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
-
– video
24 likes 0 comments 1 share 1 save
Marion het nie net die kos vanaand beoordeel nie... Nooit geweet julle kan so sing nie, Herman Lensing en Jess van Dyk! 😅 #KokkedoorKlassiek, Donderdae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
-
– video
42 likes 1 comment 0 shares 1 save
So kruip elke Kokkedoor dieper in ons harte in...maar wat sal jy met 'n R100 000 maak? #KokkedoorKlassiek, Donderdae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
-
– video
58 likes 1 comment 0 shares 1 save
Ons leer ken #BeterAsGister se Sebastian van Niekerk, klink ‘n glasie wyn saam met sakeman Whitey Basson by Pierneef’s Kraal én Ruhan du Toit gesels oor sy nuwe enkelsnit, ‘n Pa vir Kersfees. #Bravo! vanaand om 21:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
-
– video
69 likes 2 comments 7 shares 2 saves
Marion Holm vertel lekker stories vanaand vir die Kokkedore. Skakel in om 20:00 vir #KokkedoorKlassiek, net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
-
– video
1K likes 43 comments 131 shares 88 saves
Dit was so spesiaal om Magda van Biljon en die Wielie-Walie karakters te sien na soveel jare. #DaarWasNTyd, Woensdae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
-
– video
48 likes 0 comments 0 shares 3 saves
Die week loer ons in by Kobus van der Merwe se Wolfgat, bespreek Marita van der Vyver se "Griet Skryf 'n Sprokie" en P.P. Fourie kuier by die Nuweland-leeskring. #Boekmerk, vanaand om 21:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
-
– video
115 likes 2 comments 11 shares 11 saves
Kom wees net 'n rukkie weer 'n kind vanaand met poppe, karretjies en mannetjies op #DaarWasNTyd. Skakel in om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
-
– video
21 likes 1 comment 4 shares 0 saves
Het Govan die antwoorde gekry wat hy wou gehad het? #GovanOntbloot, Dinsdae om 21:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
-
– video
16 likes 0 comments 0 shares 1 save
Twee pa-en-dogter spanne daag mekaar die week uit op #OudEnJonk. Moet dit nie misloop nie, vanaand om 18:30 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
-
– video
391 likes 1 comment 42 shares 15 saves
Ontmoet vir Reuben (25), ’n forelboer van Dullstroom! Dié avontuurlustige boer is lief vir die buitelewe, sy geloof en ’n lekker koppie koffie. ☕ Hy soek ’n saggeaarde, sterk vrou wat eerder saam herinneringe as besittings wil versamel. Skryf nou in: https://bit.ly/bsvskryfnouin #BoerSoekNVrou
-
– video
123 likes 4 comments 8 shares 8 saves
In Roodepoort en Montagu gaan kuier Govan by mense wat sonder huiwering hulself as hekse sien.\ #GovanOntbloot, vanaand om 21:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
-
– video
742 likes 10 comments 98 shares 108 saves
Vyf bejaarde vriende ontdek dat vriendskap en tweede kanse selfs die krummels van die lewe in iets kosbaars kan verander. #Krummels, vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
-
– video
54 likes 1 comment 0 shares 2 saves
Is Cazz reg oor Charlie, of is Ezra hierdie keer reg? #DieToring, Maandae om 21:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
-
– video
24 likes 1 comment 1 share 2 saves
Die week is daar twee ikone in die Kokkedoor kombuis: Marion Holm en Waterblommetjiebredie. #KokkedoorKlassiek, hierdie Donderdag om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
-
– video
24 likes 1 comment 0 shares 2 saves
Ryan maak 'n dapper verklaring. #DieToring, vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
-
– video
22 likes 1 comment 0 shares 1 save
"Beter lewe, beter souse." #Taktiek, Sondae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
-
– video
640 likes 4 comments 12 shares 48 saves
Geen trane meer nie! Dankie @lady_elwira092 en die #Koortjies band vir nog 'n wonderlike show! Nou beskikbaar op #DStvStream en #DStvCatchUp.
-
– video
35 likes 0 comments 1 share 1 save
Vanaand om 20:00 ontmoet ons die gemeenskap en draadkar-renjaers van Philipstown, waar die draadkarkultuur die agtergrond vorm vir 'n opwindende jaarlikse wedren. #PhilipstownWireCarGrandPrix Skakel in net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
-
– video
361 likes 2 comments 16 shares 11 saves
Die week op #DiepeWaters: 'n Geraamte val uit Sanet se kas. Skakel in Maandag tot Donderdag net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
-
– video
23 likes 0 comments 1 share 2 saves
Na verskeie noue ontkomings aan die dood, begin Lisa twyfel oor haar toekoms met Goose. #Taktiek, vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Showing 30 of 1,557 videos
Load more videosExplore & export videos
Uses the videos loaded on this page. Load more to include older ones.
Videos by month
kykNET TikTok stats
kykNET (@kyknett) has 211,843 TikTok followers as of . That is about 212K followers.
- Followers
- 211,843
- Likes
- 2,275,716
- Videos
- 1,557
- Likes per video
- 1.5K
- Average video length
- 0:53
- Median per post
- 1.5K views · 42 likes · 1 comment · 1 share · 2 saves
- Average engagement per view - follower
- 4.2% - under 0.01
- Average views per follower
- 0.02
- Most viewed recent posts
- “Vyf bejaarde vriende ontdek dat vriendskap en tweede kanse…” · 20.4K views · 742 likes · 10 comments ·
- “Dit was so spesiaal om Magda van Biljon en die…” · 16.4K views · 1K likes · 43 comments ·
- “Ontmoet vir Reuben (25), ’n forelboer van Dullstroom! Dié…” · 13.1K views · 391 likes · 1 comment ·
- Pinned posts
- 3, with 39.2K, 35.5K and 10.4K views
- Last post
- (less than a day before this check)
- TikTok content labels
- Entertainment (26 of 26 posts), Entertainment Culture (25 of 26 posts)
- Hashtags used most
- #DStvStream (25), #kykNET (23), #KokkedoorKlassiek (5), #BoerSoekNVrou (2), #Koortjies (2)
kykNET follower history
Followers on the left axis, likes on the right. Recording started on ; each day this profile is refreshed adds a point. How the follower history is recorded
About kykNET
Account created