Martelize Brink profile picture

Martelize Brink (@martelizebrink)

Followers
20.3K followers
Following
232 following
Likes
149K
Videos
997
Avg length
0:54

1 + 1 = 3 👉 Radio & TV Presenter/Producer. Podcaster and cookbook author.

Playlists Liked videos

Latest videos by Martelize Brink

  • Naweekspyskaart: Gebraaide mayonnaise mielies Die mayonnaise gee 'n lekker pikant en ryk geur aan… – video , 595 views, duration 0:39

    36 likes 3 comments 2 shares 4 saves

    Naweekspyskaart: Gebraaide mayonnaise mielies Die mayonnaise gee 'n lekker pikant en ryk geur aan die mielies en help om die speserye oor die mielies te versprei. https://www.martelizebrink.co.za/resepte/naweekspyskaart/naweekspyskaart-gebraaide-mayonnaise-mielies/ #braai #martelizekook…

  • Het jy so lys of het al so lys ontvang? Bepalings en voorwaardes voor ‘n 1ste romantiese afspraak… – video , 1.2K views, duration 1:31

    69 likes 15 comments 2 shares 5 saves

    Het jy so lys of het al so lys ontvang? Bepalings en voorwaardes voor ‘n 1ste romantiese afspraak. Wat dink jy?

  • Mooiste wit en room van desray_sa 🍦🤍 Besoek – video , 551 views, duration 0:15

    54 likes 8 comments 2 shares 1 save

    Mooiste wit en room van @desray_sa 🍦🤍 Besoek www.desray.co.za #summerfashion #clothing #desray

  • Naweekspyskaart: Wraps en maalvleis sosaties. Die sosaties is geweldig veelsydig en ‘n heerlike… – video , 634 views, duration 1:11

    28 likes 2 comments 4 shares 0 saves

    Naweekspyskaart: Wraps en maalvleis sosaties. Die sosaties is geweldig veelsydig en ‘n heerlike happie op ‘n stokkie. Dit is veral ‘n lekker idee vir kinders. Jy kan speel met die geure by die maalvleis. Resep op www.martelizebrink.co.za #naweekspyskaart #martelizekook #braai #resep #wrap

  • Staanrib-staanrib 🔥 Perfek vir lang somersdae. Hoe gemaak met wenke op die Naweekspyskaart 👉 – video , 637 views, duration 0:31

    40 likes 3 comments 1 share 3 saves

    Staanrib-staanrib 🔥🔥🔥 Perfek vir lang somersdae. Hoe gemaak met wenke op die Naweekspyskaart 👉www.martelizebrink.co.za #martelizekook #lamb #braai #recipes #weekend

  • Verfris, en verryk. My vel is droog, maar voel nie droog nadat ek dit gebruik het nie. ‘n Lyf en… – video , 3.7K views, duration 0:07

    34 likes 0 comments 3 shares 1 save

    Verfris, en verryk. My vel is droog, maar voel nie droog nadat ek dit gebruik het nie. ‘n Lyf en handewas wat reinig, maar ook jou vel voed. Een produk, gepas vir kinders van 2 jaar tot volwassenes. Rooibos vir antioksidante en patchouli olie om te kalmeer met anti-inflammatoriese aksie. Annique…

  • Die mooiste rooi vir somersdae by desray_sa Daar is soveel meer opsies. Gaan kyk op hulle webblad… – video , 771 views, duration 0:21

    53 likes 4 comments 3 shares 2 saves

    Die mooiste rooi vir somersdae by @desray_sa Daar is soveel meer opsies. Gaan kyk op hulle webblad www.desray.co.za 🛥️🛥️🛥️♥️🔴🥤

  • Waarna sien jy uit? Blykbaar is dit belangriker as wat ons gedink het. Dit is ‘n kragtige… – video , 557 views, duration 1:13

    54 likes 3 comments 0 shares 1 save

    Waarna sien jy uit? Blykbaar is dit belangriker as wat ons gedink het. Dit is ‘n kragtige geestelike hulpmiddel wat jou breinchemie aktief verander. Hulle noem dit prospektering of afwagtende vreugde. Dit help met dopamien, motivering en verminderende fokus op stres. Ons gesels vandag in DrieSestig.

  • Hou dit plomp en ferm 😅 Jammer julle…ek is baie trots op my tamaties. Annique Rooibos 👉 – photo post Photo post , 419 views

    Hou dit plomp en ferm 😅 Jammer julle…ek is baie trots op my tamaties. Annique Rooibos 👉 www.annique.com

  • ‘n Vel wat voel soos ‘n rosyntjie 🙈 Ouderdom, leefstyl… biltong 😅 Moenie jou vel stroop van… – video , 1.7K views, duration 1:26

    80 likes 2 comments 7 shares 13 saves

    ‘n Vel wat voel soos ‘n rosyntjie 🙈 Ouderdom, leefstyl… biltong 😅 Moenie jou vel stroop van natuurlike olies nie. Voed en vogtig 👉 Lucid Crème Cleanser van Annique Rooibos. #skin #velsorg #anniquerooibos #matureskin

  • Lang, lam ragu met gnocchi vir die Saterdag 😍 Wat word daar geprut, braai, rook, rooster aan jou… – video , 948 views, duration 0:16

    36 likes 3 comments 1 share 0 saves

    Lang, lam ragu met gnocchi vir die Saterdag 😍 Wat word daar geprut, braai, rook, rooster aan jou kant vandag? #lam #lampotjie #potjie #ragu

  • Baklava is een van my absoluut gunsteling nageregte. Perfek vir die soet tande. Dit word beskou as… – video , 17.1K views, duration 1:14

    407 likes 9 comments 53 shares 182 saves

    Baklava is een van my absoluut gunsteling nageregte. Perfek vir die soet tande. Dit word beskou as ‘n tradisionele nagereg van lande in Wes-Asië, Suidoos-Europa, Sentraal-Asië en Noord-Afrika. Resep op www.martelizebrink.co.za #martelizekook #baklava #dessert #naweekspyskaart #resepte

  • Gerookte varkribbetjie vir die naweek. Jou spyskaart wag op – video , 9.2K views, duration 1:24

    199 likes 14 comments 17 shares 36 saves

    Gerookte varkribbetjie vir die naweek. Jou spyskaart wag op www.martelizebrink.co.za #braai #martelizekook #naweekspyskaart

  • Watter rol speel dit in jou liggaam en hoe kan jy dit aktiveer? Die vagus-senuwee is die langste… – video , 1.2K views, duration 1:35

    61 likes 3 comments 4 shares 2 saves

    Watter rol speel dit in jou liggaam en hoe kan jy dit aktiveer? Die vagus-senuwee is die langste en komplekste senuwee in jou senuweestelsel. Dit begin in jou breinstam en dwaal af deur die nek, bors en buik, en dien as ‘n tweerigting-kommunikasie-tussen die brein en interne organe…

  • Dis tyd om jou Kerskoek te bestel!! Ongelooflik lekker! Miss Classic, Miss Lux en Miss Cracker… – video , 713 views, duration 1:32

    41 likes 3 comments 3 shares 0 saves

    Dis tyd om jou Kerskoek te bestel!! Ongelooflik lekker! Miss Classic, Miss Lux en Miss Cracker: Sjef @mynhardtj se bekende feestelike vrugtekoeke, geklee vir die geleentheid in vet nuwe verpakking. Tradisie herontwerp, met al die bederf. Die ultieme feestelike dankie, gasheergeskenk of bederf vir…

  • Hoe lyk jou perfekte dag? Ons gesels môre hieroor in DrieSestig. Hoor wat die Universiteit van… – video , 692 views, duration 1:15

    41 likes 5 comments 2 shares 1 save

    Hoe lyk jou perfekte dag? Ons gesels môre hieroor in DrieSestig. Hoor wat die Universiteit van British Columbia se navorsing bevind het oor die “beter-as-gekiddelde” dag.

  • Ervaar jy minder of geen plesier in dinge wat gewoonlik vir jou baie plesier verskaf het? Dr… – video , 2.6K views, duration 1:04

    115 likes 9 comments 8 shares 7 saves

    Ervaar jy minder of geen plesier in dinge wat gewoonlik vir jou baie plesier verskaf het? Dr. Jo-Marie Bothma praat oor anhedonie. Dit is wanneer jy nie meer plesier kry uit dinge wat voorheen vir jou lekker was nie. https://www.rsg.co.za/rsg-fm/potgooisnitte/jonk-anhedonie/

  • Gemarineerde tandoori-styl lamkotelette 🔥 Resep op – video , 6.2K views, duration 1:16

    126 likes 7 comments 17 shares 39 saves

    Gemarineerde tandoori-styl lamkotelette 🔥 Resep op www.martelizebrink.co.za #resep #martelizekook #braai

  • Ek is tot vandag dankbaar en hou steeds dop. Gesondheid eerste en dan die wonderlike hulp met… – video , 5.9K views, duration 2:30

    158 likes 3 comments 3 shares 13 saves

    Ek is tot vandag dankbaar en hou steeds dop. Gesondheid eerste en dan die wonderlike hulp met voorkoms. Kyk mooi na jouself 💕💕💕 #breastcancerawareness

  • Naweekspyskaart: Steak-bakkie met brosrys, piekel en groente, Gemarineerde tandoori-styl… – video , 571 views, duration 0:16

    33 likes 6 comments 0 shares 0 saves

    Naweekspyskaart: Steak-bakkie met brosrys, piekel en groente, Gemarineerde tandoori-styl lamkotelette, Turkse wortel en jogurt doopsous. www.martelizebrink.co.za

  • Ek weet nie wat ek sonder jou sou doen nie. Dankie vir alles, my Liefdief ♥️♾️ Hierdie was… – video , 1.5K views, duration 0:20

    79 likes 8 comments 2 shares 0 saves

    Ek weet nie wat ek sonder jou sou doen nie. Dankie vir alles, my Liefdief ♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♾️ Hierdie was gisteraand se bekendstelling van die ikoniese Kanonkop Black Label 2024.

  • Spanakopita! Maklik en heerlik. Resep op – video , 1.2K views, duration 1:25

    72 likes 4 comments 2 shares 10 saves

    Spanakopita! Maklik en heerlik. Resep op www.martelizebrink.co.za

  • Feeste vra vir ‘n goeie haredag, elke dag 😅 Annique Rooibos se Resque Hair Nutrition gaan saam om… – video , 5.2K views, duration 0:26

    355 likes 6 comments 10 shares 18 saves

    Feeste vra vir ‘n goeie haredag, elke dag 😅 Annique Rooibos se Resque Hair Nutrition gaan saam om my hare te voed met die nuwe kleur en daaglikse hare stillering. Gesonder hare en beskerming teen skade. Spuit elke dag aan, masseer en stilleer jou hare. #hair #anniquerooibos #hairnutrition

  • Appels wat nie bruin raak nie 🤯 Ek het hard probeer. Ure later steeds geen bruin. Ontwikkel by… – video , 3.2K views, duration 0:19

    75 likes 2 comments 19 shares 9 saves

    Appels wat nie bruin raak nie 🤯 Ek het hard probeer. Ure later steeds geen bruin. Ontwikkel by Washington State Universiteit. Hier word dit in Grabouw en Ceres verbou. Het jy al geëet? @Checkers South Africa verkoop dit as Cosmic Crisp.

  • Voed jou vel van binne. Spreek fyn lyntjies aan en selfs jou skarniere 😉 Dit help vir die… – video , 417 views, duration 0:26

    21 likes 0 comments 2 shares 0 saves

    Voed jou vel van binne. Spreek fyn lyntjies aan en selfs jou skarniere 😉 Dit help vir die gewrigte! Soos mens ouer raak vervaardig jou liggaam minder kollageen. Jy moet dit dus aanvul. Annique Rooibos se Forever Healthy Collagen with Rooibos is maklik om by jou lewe in te pas. Hier is al die…

  • Vinnige ribbetjie! · Oct 7, 2026 – video , 5.4K views, duration 0:36

    164 likes 9 comments 11 shares 20 saves

  • Gevulde baguettes met Deli-co se lamswors en Dr Trouble se Troublenaise. Perfek vir ‘n vinnige… – video , 29.5K views, duration 1:07

    600 likes 19 comments 235 shares 232 saves

    Gevulde baguettes met Deli-co se lamswors en Dr Trouble se Troublenaise. Perfek vir ‘n vinnige braai. Resepte op www.martelizebrink.co.za #resep #martelizekook #martelizebraai #braai

  • ♬ Boom Boom (Digitally Remastered) · Video by @martelizebrink , 171 views, duration 0:02

    7 likes 0 comments 1 share 0 saves

    🔥🔥🔥

  • Hoe klink spaghetti-pastei vir die naweek? Die Naweekspyskaartresepte met Deli-co wag vir jou op… – video , 20.8K views, duration 1:26

    555 likes 17 comments 85 shares 240 saves

    Hoe klink spaghetti-pastei vir die naweek? Die Naweekspyskaartresepte met Deli-co wag vir jou op www.martelizebrink.co.za Hier is hoe hy geloop het. Lekker naweek! #spaghetti #naweekspyskaart #martelizekook #resep

  • Hulle noem dit Snags. Dit was die meeste genoem toe ek vra en opkyk wat Australiërs braai. Daar is… – video , 6K views, duration 0:24

    148 likes 0 comments 4 shares 30 saves

    Hulle noem dit Snags. Dit was die meeste genoem toe ek vra en opkyk wat Australiërs braai. Daar is ook ‘n interessante geskiedenis agter die naam. Meer op www.martelizebrink.co.za Braai ‘n snag vir ontbyt voor die wedstryd Sondag🇿🇦🇿🇦🇿🇦 Naweekspyskaart met @delicofarmstyle

Showing 30 of 997 videos

Load more videos

Explore & export videos

Martelize Brink TikTok stats

Martelize Brink (@martelizebrink) has 20,285 TikTok followers as of . That is about 20.3K followers.

Followers
20,285
Likes
148,688
Videos
997
Likes per video
149
Average video length
0:54
Median per post
1.2K views · 69 likes · 4 comments · 3 shares · 4 saves
Average engagement per view - follower
3.4% - 0.01
Average views per follower
0.21
Most viewed recent posts
  1. “Gevulde baguettes met Deli-co se lamswors en Dr Trouble se…” · 29.5K views · 600 likes · 19 comments ·
  2. “Hoe klink spaghetti-pastei vir die naweek? Die…” · 20.8K views · 555 likes · 17 comments ·
  3. “Baklava is een van my absoluut gunsteling nageregte…” · 17.1K views · 407 likes · 9 comments ·
Last post
(3 days before this check)
Posting rate
about 5.2 posts a week
TikTok content labels
Food & Drink (16 of 21 posts), Lifestyle (16 of 21 posts)
Post types
29 videos, 1 photo post
Hashtags used most
#martelizekook (9), #braai (7), #naweekspyskaart (5), #resep (4), #anniquerooibos (3)

How these numbers are counted

Martelize Brink follower history

FollowersLikes20.1K147.5K20.2K148K20.3K148.5K20.4K149K20.5K149.5K20,285 followers on Nov 3, 202620,285148,688 likes on Nov 3, 2026148,688Nov 3, 2026

Followers on the left axis, likes on the right. Recording started on ; each day this profile is refreshed adds a point. How the follower history is recorded

About Martelize Brink

Account created