Soetklank (@soetklank)
- Followers
- 1.7K followers
- Following
- 173 following
- Likes
- 5K
- Videos
- 26
- Avg length
- 0:55
Pre-Save 🤩 Ek's Verlief, Dis Al Release - 16 Okt 2026 https://ditto.fm/ek-s-verlief-dis-al
Latest videos by Soetklank
-
– video
400 likes 15 comments 16 shares 36 saves
POV: Jy het opgehou om realisties te wees en begin om die main character in jou eie movie te speel 💅✨ Hulle noem dit delulu… ek noem dit future planning! 🤣 Droom groot. Manifest harder. Draai jou kroon reg 👑 May all your delulu become trululu! 💜🌙 🎶 DELULU NA TRULULU – SOETKLANK #Soetklank…
-
– video
192 likes 13 comments 106 shares 24 saves
My Poeksie Woeksie! 💗 Nou uit op meeste streaming platforms! Gaan luister hom stukkend 😄😄😄 Laat weet my in die comments wat julle dink 😉 #PoeksieWoeksie #Newrelease #Soetklank #Afrikaans #lekkerliedje
-
– video
240 likes 14 comments 12 shares 32 saves
Party mense sal altyd ’n plekkie in jou hart hê… maar nie meer ’n stoel aan jou tafel nie 🥀🕯️ Jy kan steeds vir iemand omgee, hulle geluk gun en hoop die lewe behandel hulle mooi, sonder om hulle weer toegang tot jou vrede te gee. “I still want to see you eat, just not at my table. I love you, but…
-
– video
532 likes 18 comments 335 shares 128 saves
🎧 Ek Kies Jou - Soetklank Vir elke hart wat al ooit gewonder het of dit genoeg is❤️ As jy iemand kies, kies hulle vandag weer 🥹 Hierdie een is vir al my H2A mense 🇿🇦🇺🇲 #Soetklank #EkKiesJou #AfrikaanseMusiek #LangafstandLiefde #H2A
-
– video
1.1K likes 36 comments 908 shares 338 saves
🤣❤️ Ons het mos almal daai een spesiale mens… ons eie Poeksie Woeksie! 😂🫶🏻 Van die steel van jou kos tot die vat van jou bed - dis ware liefde, neh? 🤣😂 En as daar biltong op die spel is, raak dinge sommer ernstig! 🥩😭 My Poeksie Woeksie 💋🎶 ’n Bietjie liefde, ’n bietjie chaos en ’n hele klomp…
-
– video
257 likes 18 comments 30 shares 44 saves
🚗🤎 TWINTIG SEKONDES IN DIE KAR 🤎🎶 Daai paar sekondes voor jy uitklim en weer almal se sterk een moet wees… 🥹🫶🏻 Soms het ’n mens net ’n oomblik nodig om asem te haal en weer jouself te vind. Hierdie een lê vir my besonders na aan die hart ❤️ En om saam met @OfficialStormKindMusic aan hierdie song…
-
– video
92 likes 3 comments 34 shares 22 saves
NOU UIT op alle platforms! 😃❤️🥳 Toe Vind Ek Jou In Die Chaos! #newrelease #soetklank #country #afrikaans #chaos
-
– video
Ek's Verlief, Dis Al! 🩵💜 Wys bietjie liefde op die een, en gaan follow ook vir @🐺Wolfies Melodies🐺 wat saam met my aan die ongelooflike projek gewerk het! Ons is so opgewonde vir die release! Watch this space - 16 Oktober beskikbaar op alle platforms 💜🩵💜🩵 #soetklank #wolfiesmelodies #newrelease…
-
– video
Ek's Verlief, Dis Al ❤️ Colab tyd met die talentvolle @🐺Wolfies Melodies🐺 !!!! 💃🏻🕺🏻🥳❤️ Ons is so opgewonde om hierdie masterpiece met julle te deel en hoop julle geniet dit so baie soos ons dit geniet het om dit te maak! Moet ons RELEASE? 😉 En hoekom is die antwoord JA!!!!!! #newrelease…
-
– video
309 likes 17 comments 142 shares 55 saves
Wie hou nou nie van COUNTRY nie? 😉❤️ #soetklank #afrikaans #country #chaos ##newrelease
-
– video
109 likes 1 comment 13 shares 9 saves
GEBORE 'N VROU! 💜🖤💜 Genoeg is genoeg! #soetklank #afrikaans #gbv #genoegisgenoeg #ekisnvrou
-
– video
239 likes 2 comments 47 shares 44 saves
Met Jou Nog Meer 🩷 Hy release 19 September! ❤️🔥🥳 #soetklank #newrelease #afrikaans #liefde #afrobeat
-
– video
312 likes 37 comments 87 shares 60 saves
Hier is een vir al die verliefdes 💜💜 Moet ek hom release? Comment "RELEASE"!!! 🤎🤍 #soetklank #afrikaans #newrelease #liefde #acoustic
-
– video
17 likes 2 comments 2 shares 4 saves
NOU UIT!!! Gaan luister hom stukkend! 😄😄😄😄😄😄😄😄😄😄😄 #soetklank #newrelease #Afrikaans #afrobeat #spotify
-
– video
141 likes 2 comments 7 shares 40 saves
Julle het gevra - 29 Aug is die wag verby!! 🤩😝 Pre-Save!!! Link in Bio 🤩🤩🤩 #Afrikaans #newrelease #soetklank #afrobeat #presave
-
– video
339 likes 14 comments 25 shares 33 saves
Wat dink julle van hierdie LEKKER een? 😍❤️🥳 #newrelease #afrikaans #soetklank #edm #liefde
-
– video
54 likes 3 comments 5 shares 11 saves
HARTKLOP ❤️ #soetklank #afrikaans #hartklop #newrelease #westernpop
-
– video
32 likes 2 comments 2 shares 8 saves
Is jy ook 'n GOEIE probleem? 😅😉 Moet ek release? #afrikaans #soetklank #soetklank #newrelease #probleem
-
– video
12 likes 0 comments 2 shares 3 saves
Moedersdag is op ons! ❤️ Stuur hierdie liedjie vir jou Ma en maak haar dag! Moet ek hom release? Laat weet in die comments 😀❤️ #newrelease #moedersdag2026 #soetklank #trending #afrikaans
-
– video
29 likes 0 comments 3 shares 7 saves
Release? 😍🔥 #soetklank #afrikaans #afrobeat #liefde #newrelease
-
– video
15 likes 0 comments 0 shares 1 save
Trots op die een! 💜 Share en like asb! Show some love 💜💜 #newrelease #afrikaans #soetklank #dankievirdieseer #trending
-
– video
10 likes 0 comments 0 shares 1 save
Dankie Vir Die Seer 💜💙 Moet ek hom release? #soetklank #dankievirdieseer #afrikaans #trending #newrelease
-
– video
9 likes 0 comments 0 shares 2 saves
Wat dink julle van die een? Nogal trots op hom 💜 Moet ek hom op Spotify release? #spotify #soetklank #soosditnogaltydwas #afrikaans #trending
-
– video
6 likes 1 comment 0 shares 2 saves
RELEASED! Laat weet in die comments wat julle dink! Spotify link in Bio 💜 #newrelease #soetklank #afrikaans #trending #spotify
-
– video
13 likes 0 comments 3 shares 2 saves
Witbrood Onder Die Arm #newrelease #soetklank #trending #afrikaans #musiek
Showing 25 of 26 videos
Load more videosExplore & export videos
Uses the videos loaded on this page. Load more to include older ones.
Videos by month
Soetklank TikTok stats
Soetklank (@soetklank) has 1,670 TikTok followers as of . That is about 1.7K followers.
- Followers
- 1,670
- Likes
- 4,963
- Videos
- 26
- Likes per video
- 191
- Average video length
- 0:55
- Median per post
- 2.7K views · 109 likes · 2 comments · 12 shares · 22 saves
- Average engagement per view - follower
- 5.1% - 0.17
- Average views per follower
- 3.62
- Most viewed recent posts
- “🤣❤️ Ons het mos almal daai een spesiale mens… ons eie…” · 34K views · 1.1K likes · 36 comments ·
- “NOU UIT op alle platforms! 😃❤️🥳 Toe Vind Ek Jou In Die…” · 22.8K views · 92 likes · 3 comments ·
- “Hier is een vir al die verliefdes 💜 Moet ek hom release?…” · 22.4K views · 312 likes · 37 comments ·
- Last post
- (2 days before this check)
- Posting rate
- about 2.8 posts a month
- TikTok content labels
- Music (18 of 22 posts), Entertainment Culture (18 of 22 posts)
- Hashtags used most
- #soetklank (25), #afrikaans (20), #newrelease (18), #AfrikaanseMusiek (4), #liefde (4)
Soetklank follower history
Followers on the left axis, likes on the right. Recording started on ; each day this profile is refreshed adds a point. How the follower history is recorded
About Soetklank
Account created