BLUXAR (@bluxarr)
- Followers
- 6.3K followers
- Following
- 266 following
- Likes
- 18.2K
- Videos
- 49
- Avg length
- 1:21
Afrikaanse sangskrywer 🎶 Sokkie vibes & egte stories -Bluxar
Latest videos by BLUXAR
-
– video
Pinned
533 likes 38 comments 89 shares 103 saves
💙🎭 AGTER DIE GLIMLAG... Agter elke glimlag skuil daar 'n storie wat niemand ken nie... Hierdie is my laaste liedjie voor ek vir 'n rukkie stil raak. 💔 'n Stukkie van my hart, 'n kyk agter die masker en 'n voorsmakie van BLUXAR se nuwe klank. 🎶 Ek verdwyn nie... ek kom net anders terug. 💙👑 #BLUXAR…
-
– photo post
Pinned
Photo post
NET 2 LIEDJIES OOR… 🎭💙 Aan elkeen wat BLUXAR ondersteun, my musiek luister, deel en in my glo… DANKIE UIT DIE DIEPTE VAN MY HART! 🖤 Julle het van 'n droom iets besonders gemaak, en ek sal dit nooit vergeet nie. 🙏💙 Nog net 2 liedjies, dan raak BLUXAR vir 'n kort rukkie stil. Soms het selfs die mens…
-
– video
Pinned
262 likes 10 comments 16 shares 36 saves
🎧 MÔRE IS DIT TYD… IEWERS TUSSEN DIE LYNE BLUXAR × Nagblom My eerste collab en beslis nie die laaste nie. Party dinge word nooit hardop gesê nie… jy hoor dit iewers tussen die lyne. 👀 🗓️ 06 OKTOBER 🎧 Op alle groot streaming platforms. As jy hom môre hoor, kom sê vir my wat jy tussen die lyne…
-
– video
30 likes 5 comments 2 shares 3 saves
🚨🔥 3 Liedtjies. EEN FREKWENSIE. 💙 🎧 Kop Onderstebo vir Jou 🎭 Agter die Glimlag 🌊 Branders oor die Seer 🔥 AL DRIE NOU UIT OP ALLE PLATFORMS! 🎵 Spotify | ▶️ YouTube 🔗 LINK IN BIO! #BLUXAR #afrikaansemusiek #NewMusic #newrelease #musictok
-
– video
62 likes 8 comments 2 shares 7 saves
Needed to drop on this one😂 #Capcut
-
– video
135 likes 24 comments 19 shares 22 saves
-
– video
220 likes 9 comments 7 shares 24 saves
💙👑 A MESSAGE FROM BLUXAR 👑💙 SILENCE DOESN'T MEAN WE DON'T SEE EVERYTHING. 🔥 @🖤NAGBLOM_SA🖤 and I have seen a lot, heard a lot, and learned who truly stands beside us. We won't be silenced, and we won't let negativity define us. 💙 To everyone who has supported us, defended us, and shown us genuine…
-
– video
44 likes 6 comments 2 shares 8 saves
Party mense steel jou hart... ❤️ Ander steel sommer al jou woorde. 💙 #BLUXAR #fyp #AfrikaansMusiek #EDM #NewMusic
-
– video
102 likes 10 comments 6 shares 15 saves
Wat dink julle?Moet ek en @Bosbul🎵Beats hom release🤔 ? #Bluxar #bosbulbeats #fypシ #afrikaansemusiek #afrikaanstiktok
-
– video
45 likes 20 comments 19 shares 10 saves
💙🔥 I tried something different this time... Stepped out of my comfort zone and experimented with a whole new sound! 🎧⚡ #BLUXAR #GravityIsGone #edm #fyp #NewSound
-
– video
126 likes 41 comments 24 shares 22 saves
💙🎭 JY MAAK MY WOORDE MIN ⚡🔥 🎶 Nuwe BLUXAR EDM-vibes wat jou hart én jou voete laat beweeg! 🔊🔥 #BLUXAR #JyMaakMyWoordeMin #AfrikaanseMusiek #ViralSound #TikTokSA
-
78 likes 19 comments 5 shares 11 saves
-
– video
73 likes 17 comments 32 shares 8 saves
🚨 DIE MASKER BLY... MAAR DIE STILTE BREEK! 🎭💙 🔥 Hierdie VRYDAGAAND op TikTok LIVE! 🎙️ My EERSTE tiktokonderhoud! 🔊 My REGTE STEM vir die eerste keer! Julle ken BLUXAR... maar ken julle die mens agter die masker? 👀💙 #BLUXAR #VoiceReveal #TikTokLive #AfrikaanseMusiek
-
– video
119 likes 20 comments 14 shares 24 saves
💙 DIE STILTE KEN JOU NAAM – BLUXAR 🖤 Hierdie liedjie is gebore toe ek op my laagste was… toe woorde nie meer genoeg was nie. Soms maak die seerste oomblikke die mooiste musiek. 🥀 #BLUXAR #DieStilteKenJouNaam #AfrikaanseMusiek #FYP
-
– video
233 likes 19 comments 10 shares 46 saves
🌊💙 BRANDERS OOR DIE SEER 💙🌊 Nie elke storm kom om jou te breek nie... party kom om jou te wys hoe sterk jy regtig is. 🖤 #Bluxar #FYP #viralmusic #MusicDiscovery #afrikaanstiktok
-
– video
204 likes 21 comments 27 shares 29 saves
🌊💙 BLUXAR IS TERUG! 💙🌊 Ek was vir 'n rukkie stil... maar stilte beteken nie die storie is verby nie. Soms moet jy deur die diepste waters gaan om weer jouself te vind. Ek kom nie terug as dieselfde mens nie... ek kom terug met 'n nuwe klank, 'n sterker hart en 'n storie om te vertel. 💙 🌊 BRANDERS…
-
– video
220 likes 16 comments 8 shares 28 saves
🚨DRIE KOLLETJIES IS AMPTELIK UIT! 🎶🔥 Daardie drie kolletjies wat jou hart vinniger laat klop... 👀💬💙 🎧 NOU BESKIKBAAR OP ALLE MUSIEKPLATFORMS! Gaan luister en stuur dit vir daardie een persoon wat jou laat wag... 😉💙 #BLUXAR #DrieKolletjies #Newrelease #NewMusic #Spotify
-
– video
258 likes 18 comments 16 shares 45 saves
💙 EK HET GESÊ EK GAAN BIETJIE WEG... Maar hierdie een moes ek net met julle deel. 🥹💜 Party stories word nie net geskryf nie... hulle word gevoel. En ons sin? Dis nog lank nie klaar geskryf nie. 💙💜 ✨ PART 1 OF MANY... @🖤NAGBLOM_SA🖤 party mense maak net musiek saam... maar jy maak elke noot vir my…
-
– video
400 likes 23 comments 9 shares 57 saves
Replying to @bluxarr 🚨💙 NUWE RELEASE – 26 OKTOBER 2026! 🔥 🎶 BLUXAR – DRIE KOLLETJIES... 📱 #BLUXAR #DrieKolletjies #afrikaansemusiek #Newrelease #fypシ
-
– video
275 likes 28 comments 16 shares 33 saves
💙🥹 EK WIL NET IETS UIT MY HART SÊ... Toe ek met BLUXAR begin het, het ek nie geweet hoe ver hierdie musiek my sou vat nie. Ek het net 'n liefde vir musiek gehad en 'n droom om iets te skep wat mense kan voel. 🎶 Vandag is daar meer as 5300 van julle wat my hier op TikTok volg... en ek wens ek kon…
-
– video
607 likes 41 comments 40 shares 165 saves
💙 DRIE KOLLETJIES... 📱 Jy tik... ek wag... jy stop... Daai drie kolletjies wat jou hart vinniger laat klop, want jy hoop die volgende boodskap sê wat julle albei te bang is om eerste te sê. 🖤 #BLUXAR #DrieKolletjies #afrikaansemusiek #NewMusic #afrikaanstiktok
-
– video
161 likes 15 comments 20 shares 30 saves
Tag die persoon vir wie jy “Wees myne” wil sê 👇 Dankie aan die legend vir die tips met die song 🙌 Soek julle nog? #weesmyne #fyp #tagsomeone #afrikaansmusiek #basshouse @Nikkyskully 🎧Beatit🎧 @🖤NAGBLOM_SA🖤 @Nagwolf @Wave Theory Music @Cinda @BAKGAT_Vibes🩵
-
– video
23 likes 10 comments 2 shares 4 saves
🔥🎶 DIS AMPTELIK UIT! 🎶🔥 💃🕺 SOKKIE MY NOU – BLUXAR × LVW! Die wag is verby! Draai die volume oop, gryp jou dansmaat en SOKKIE SAAM! 🔊🎶 #BLUXAR #LVW #newmusicfriday #newrelease @LVW Musiek
-
– video
19 likes 9 comments 17 shares 5 saves
🔥🎶 BLUXAR IS GOING LIVE ON SIGNALWAVE! 🎭❤️ I've entered “Jy Slaan My Asem Weg” into the SignalWave Weekly Top 20! 🔥 The talent is incredible, and the competition is tough, but I'm excited to be part of it! 🙌 📅 Friday, 16 October ⏰ 20:00 SA Time 🗳️ 3 votes per person for 3 different songs! Come…
-
– video
57 likes 14 comments 11 shares 18 saves
🎶🔥 NUWE RELEASE – BLUXAR! 🔥🎶 ❤️ WIE HET JOU GESTUUR? ❤️ Soms wonder jy net… Wie het jou gestuur? 👀✨ 🎧 20 OKTOBER 2026 🎤 🚀 Binnekort beskikbaar! #BLUXAR #NEWRELEASE #EDM #FYP #afrikaansemusiek @🖤NAGBLOM_SA🖤 @BAKGAT_Vibes🩵 @AndreBurger @Nikkyskully 🎧Beatit🎧
-
– video
145 likes 14 comments 7 shares 22 saves
SY WEET... 💙🔥 Party dinge hoef mens nie hardop te sê nie... want dalk weet daardie een persoon reeds. 👀💙 🎶 BLUXAR – SY WEET 🎶 Nou wil ek by JULLE hoor! 👇 🔥 RELEASE ek hom! ❤️ Of moet ek hom nog 'n bietjie vir myself hou? 👀🤫 #BLUXAR #syweet #AfrikaanseMusiek #NewMusic #newrelease
-
– video
105 likes 19 comments 7 shares 16 saves
BLUXAR is nou op FLAM Tunes 🔥🎭 Kom kyk in my wêreld in… en ja, jy kan unreleased songs daar ook hoor 👀🎶 As jy meer van die musiek agter die masker wil ontdek, gaan luister hier: https://www.flamtunes.live/worlds/bluxar Dankie vir almal wat saam die journey stap💙 Die masker bly. Die musiek praat…
-
– video
62 likes 5 comments 4 shares 8 saves
🔥🎭 BLUXAR × LVW MUSIEK TWEE STEMME, EEN KLANK! 🎶🔥 Wanneer twee kunstenaars met hulle eie unieke styl saamkom, gebeur daar iets besonders! 💙⚡ Twee verskillende stemme. Twee verskillende style. Een passie vir musiek! 🔥 🎶 AMPTELIKE RELEASE: 16 OKTOBER 2026! 🚀🔥 Maak reg vir iets besonders! 🎧💥 🙏 Groot…
-
– video
327 likes 13 comments 15 shares 58 saves
🌌💙 BLUXAR – NA DIE HEMELE 💙🌌 🎶 Party liedjies luister jy met jou ore… ander voel jy diep in jou hart. ❤️🔥 “Na Die Hemele” 🎧✨ Nog 'n stukkie van BLUXAR se wêreld, waar elke beat 'n storie vertel en musiek jou vir 'n oomblik van alles laat vergeet. 🎭💙 🔥 Sit jou oorfone op, draai die volume oop en…
-
– video
100 likes 12 comments 3 shares 13 saves
🔥💙 BLUXAR – OCD (Oor Chaos Dans) 💙🔥 5 000 FOLLOWERS!!! 🤯🔥🎭 Van die eerste beat tot waar ons vandag staan… 5K van julle is nou deel van BLUXAR se wêreld! 💙 Ek wil net uit my hart uit DANKIE sê aan elkeen wat my musiek luister, deel, kommentaar lewer en my ondersteun! 🙏💙 Julle het nie net 'n…
Showing 30 of 49 videos
Load more videosExplore & export videos
Uses the videos loaded on this page. Load more to include older ones.
Videos by month
BLUXAR TikTok stats
BLUXAR (@bluxarr) has 6,303 TikTok followers as of . That is about 6.3K followers.
- Followers
- 6,303
- Likes
- 18,249
- Videos
- 49
- Likes per video
- 372
- Average video length
- 1:21
- Median per post
- 1K views · 119 likes · 16 comments · 10 shares · 22 saves
- Average engagement per view - follower
- 9.8% - 0.03
- Average views per follower
- 0.30
- Most viewed recent posts
- “💙 DRIE KOLLETJIES… 📱 Jy tik… ek wag… jy stop… Daai drie…” · 12.3K views · 607 likes · 41 comments ·
- “💙🥹 EK WIL NET IETS UIT MY HART SÊ… Toe ek met BLUXAR begin…” · 4.5K views · 275 likes · 28 comments ·
- “🌌💙 BLUXAR – NA DIE HEMELE 💙 Party liedjies luister jy met…” · 4.1K views · 327 likes · 13 comments ·
- Pinned posts
- 3, with 7.6K, 2.3K and 334 views
- Last post
- (less than a day before this check)
- Posting rate
- about 5.5 posts a week
- TikTok content labels
- Random Shoot (17 of 28 posts), Others (17 of 28 posts)
- Post types
- 29 videos, 1 photo post
- Hashtags used most
- #BLUXAR (26), #afrikaansemusiek (19), #NewMusic (7), #newrelease (7), #EDM (4)
BLUXAR follower history
Followers on the left axis, likes on the right. Recording started on ; each day this profile is refreshed adds a point. How the follower history is recorded
About BLUXAR
Account created